top of page

Robyn

"Ek wil net graag vir jou verskriklik baie dankie se vir my en my bridal party se ONGELOOFLIKE mooi makeup."

DSC_7165.jpg
hestre-johan-nattevalleij-wedding-venue-

Hestre

"Wil net weereens  vir jou sê,  baie baie baie dankie vir my make-up. Jy het my ongelooflik mooi laat voel en lyk! Mag pappa God jou hande seën dat elke bruid die voorreg sal hê om jou 'presence' te beleef op hul troudag."

Andrea

"Jy was sooo amazing! Baie professioneel, geduldig, altyd betyds en net wonderlik. So baie dankie."

Pritti by Migneon Marais-9001.jpg
High res 3.jpg

Henrietta

"Thank you SO MUCH for doing my and my bridesmaids makeup on Saturday! It was such a wonderful journey working with you and you perfectly captured exactly what we wanted. I felt so natural on the day."

Liandi

"I would like to thank Luhanie Ehlers for making me feel so beautiful and special on my wedding day. Her attention to detail, calm presence and warm heart made the trial and big day over exceed my expectations."

Wedding - Liandi  Raphael ALL-121.jpg
Highlights 194.jpg

Michelle

"Ek wil net weereens vir jou baie dankie sê vir my stunning trou make-up! Jy lewer regtig sulke professionele diens en ek sal jou aanbeveel vir enige van my vriendinne wat trou. My make-up het nog tot die einde van die aand so mooi gelyk."

bottom of page